Ta-Da! : Die beste uit die tuis-kombuis - Johane Neilson

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
227
RRP
R 290
(-22%)
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9781928363057
Department
Books
Released
17 Oct 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Johane Neilson
Binding
Paperback / softback
Publisher
Jonathan Ball Publishers SA
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
275 x 210 x 15mm (275g)

Summary

"Kosmaak is pure toorkuns. Met 'n knippie oeverblindery en 'n skeutjie kulkuns word aartappels rose en klits eierwit en suiker tot blink, wolkerige malvalekkers." Die aanhaling van Johane Neilson, Tuis se kosredakteur, som presies op wat jy in Ta-da! kan verwag. Tuis is nie om dowe neute Suid-Afrika se topverkoper in die huis-en-tuin-tydskrifmark nie - alles in die praktiese mooimaakgids is toeganklik en makliker as wat dit lyk. Dit geld ook die gewilde kosafdeling. Johane het deur die jare die kuns vervolmaak om met maklike truuks indrukwekkende kos vir haar geliefdes voor te sit. In die bundel deel sy van Tuis se gewildste resepte, met nuttige wenke vir hoe jy self die ta-da! in jou kookkuns kan sit. Die boek bevat 'n keur van ligte somermaaltye tot koesterende winterkos, spog-voorgeregte tot liplekker nageregte (verbeel jou `n boerewors-frittata, kerrieviskoekies, potgebraaide bief met spek en biltong, heuning-appeltert, klapperkoek . . . ). Dit was not nooit so maklik om jou mense te beindruk nie!. If you want to impress your guests without spending hours in the kitchen Ta-da! is just the recipe book for you. It contains a selection of the most popular recipes published in top decor and gardening magazine Tuis/Home. It shows you how, with a few easy tricks, you can turn an ordinary dish into a Michelin-star meal.

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / General
BIC Classification 1
General cookery & recipes

Author Bio

JOHANE NEILSON is die kos-redakteur van die gewilde tydskrif Tuis/Home. As kosskrywer en stilis ontwikkel sy al langer as 10 jaar lank smullekker resepte wat boonop maklik is om te maak en indrukwekkend lyk wanneer dit voorgesit word. Johane strewe daarna om haar lesers iets te leer en te inspireer. JOHANE NEILSON is a food writer and stylist, pasta lover, real butter enthusiast, reader, amateur gardener and closet crafter with more than 10 years' experience in developing delicious, easy-to-follow recipes. She is currently food editor for Tuis and Home magazine.