Middernagland: Grade 7: Roman : Huistaal - Francois Bloemhof (Paperback)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
82
RRP
R 93
(-12%)
No reviews yet.
Raru Gift Shop - Gift Ideas for the Festive Shopper Details...

Product Details

Barcode
9780636146389
Department
Books
Released
20 Mar 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Francois Bloemhof
Binding
Paperback / softback
Publisher
Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
Series
MML Literature
Language
Afrikaans
Number of Pages
64
Dimensions
245 x 170 x 15mm (100g)

Summary

Bestaan daar ander werelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg 'n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dis van die vrae waarmee Morne te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in 'n museum verdwyn. Middernagland vertel 'n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op 'n tog om sy geliefde uit die kloue van 'n monster in 'n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens 'n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel. Die verhaal word gevolg deur 'n leesgids met: inligting oor die outeur; 'n opsomming van die verhaal; woordverklarings van moeilike woorde; vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte; antwoorde vir die vrae; en 'n glossarium met letterkundige begrippe.

Classification

General Subject
Education
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Foreign Language Study / General
BIC Classification 1
Educational: literature in languages other than English