Lin se vis, Leesboek 1, Leesjaar 1 (Book)
Product Details
- Barcode
- 9780798632508
- Department
- Books
- Released
- 31 Oct 2005
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- ,
- Binding
- Book
- Publisher
- Perskor,South Africa
- Series
- Lekkerlees Leesreeks
- Language
- Afrikaans
- Dimensions
- 210 x 148 x 15mm (135g)
Summary
Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg 'n holistiese
geintegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig.
Daar word van temas gebruik gemaak om 'n betekenisvolle konteks te
skep vir die verwerwing van lees- en taalvaardighede. Dit beteken
dat die lees- en luisteraktiwiteite sowel as die mondelinge en
skriftelike stelwerk nie geisoleerd van mekaar staan nie, maar deur
die temas bepaal en gebind word. Die gebruik van taal vir
denkwaardighede sowel as die strukture wat goeie taalgebruik
onderle, word deurlopend ingeweef. Elke tema word:* informeel en
terloops in die Klasleesboek (twee leesboeke per graad) bekend
gestel.* uitgebrei gedurende die mondelinge aktiwiteite,* geoefen
in die Klaswerkboek (een werkboek per leerder per graad), * finaal
vasgele in die gegradeerde Aanvullende leesboek A, B, of C (dit
sluit aan by die leesvardigheid van individuele leerders).*
uitvoerig in die Onderwysersgids begelei met metodiek,
assesseringstrategiee en wenke.
Classification
- General Subject
- Juvenile
- BISAC Subject 1
- Juvenile Nonfiction / Language Arts / General
- BIC Classification 1
- Educational: English language & literacy