June Mid-Month Clearance Sale ends in:

Kuier om die Kole - Aletta Lintvelt

Weg! se lekkerste braairesepte

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
258
RRP
R 330
(-22%)
No reviews yet.
Raru's E3 2019 Video Games Poll Details...

Product Details

Barcode
9781928363019
Department
Books
Released
13 Sep 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Aletta Lintvelt
Binding
Paperback / softback
Publisher
Jonathan Ball Publishers SA
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
270 x 200 x 15mm (270g)

Summary

Weg! is een van Suid-Afrika se gewildste reistydskifte – nie net weens hul uitstekende kampwenke en foto’s van eksotiese bestemmings nie, maar ook weens hul heerlike, betroubare resepte.

In Kuier om die kole bring ons Weg! se beste braairesepte en -idees byeen: geregte wat perfek is vir die kampvuur of tuis-braai. Die gewilde foodie en Weg! se kosredakteur Aletta Lintveld het dié tydskrif se lekkerste braairesepte gekies – alles nou in een band byeen. Kuier om die kole is sonder fieterjasies, met heerlike kosidees vir 2019.

Hoofstukke bevat idees vir

-die braairooster;

-potjiekos;

-bykosse en slaaie; en

-brode en braaibroodjies.

Weg! het meer as 55 000 lesers en die tydskrif se Facebook-blad het meer as 107 000 lede.

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Methods / General
BIC Classification 1
Cooking with specific gadgets

Author Bio

Aletta Lintvelt is die kosredakteur van die tydskrifte Weg!, go! en Platteland. Sy is 'n kosstilis en -skrywer en die outeur van Go! Weekend Food (Tafelberg, 2013).