Long Weekend Clearance Sale ends in:

My Groot Boek oor Treine, Motors en Lorries - Ants Books (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
70
RRP
R 90
(-22%)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

Het jy al ooit gewonder hoe die eerste fiets gelyk het? Of hoe die eerste wiel ontdek is? In hierdie groot­formaat boek kan kinders lees oor die eerste treine en motors tot al die voertuie wat op die plaas gebruik word! Die boek bied 'n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere verskeie treine, motors en lorries. Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur! Hierdie boek is perfek vir nuuskierige agies wat wil speel én leer!

Product Details

Barcode
9780798180986
Department
Books
Released
3 Jul 2020
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
32
Dimensions
310 x 240mm

Classification

General Subject
Children's Education