In my drome - Malene Breytenbach (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.
Raru Musical Instruments Poll - Squier Bullet Mustang Electric Guitar Worth R3,000.00 Up For Grab Details...

Product Details

Barcode
9780624086239
Department
Books
Released
22 Oct 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Malene Breytenbach
Binding
Paperback / softback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
178 x 110mm

Summary

"Dokter Stella Swift is sedert haar tienerjare heimlik verlief op Arend Barnard, maar dit blyk dat hy so min moontlik met dié rykmanskind te doen wil hê.
Jare later is Stella ’n gekwalifiseerde algemene praktisyn en Arend is die narkotiseur wat steeds oorloop van ambisie. Sy wil op haar eie voete staan en so gou moontlik onafhanklik van die Swift-miljoene funksioneer. Maar dan tref die een na die ander terugslag haar gesin.
Boonop glo haar jarelange vriend Tiaan dat hy en Stella bymekaar hoort. Daar is ook ’n vasberade fisioterapeut wat haar oë én drome op Arend gevestig het.
Het die noodlot net besluit dié twee dokters se lewenspaaie mag nooit kruis nie, of kan hulle te midde van al die chaos en teleurstelling steeds vrede en geluk in mekaar se arms vind?"

Classification

General Subject
Romance/Modern
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Author Bio

Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook ’n doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is ’n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.