Ena Murray Keur 18 - Ena Murray (Paperback)

In Stock
Price
200
RRP
R 260
(-23%)
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9780624084877
Department
Books
Released
23 Oct 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Paperback / softback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137 x 15mm (213g)

Summary

In ​Eiland in die son​ moet Willemien in ’n tropiese oerwoud oorleef terwyl sy wonder waar haar verloofde homself bevind. Andrea Smit ontmoet ’n aantreklike Spanjaard in Señor die seerower​. In Sluiers van wierook ontspoor Ida Herbst se planne om deel te wees van ’n soektog na water in Saoedi-Arabië se grootste woestyn. Boonop ontketen die geheimsinnige Georg ongekende emosies in haar hart.

Classification

General Subject
Romance/Modern
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Author Bio

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ’n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.