Die Edik Van Nantes-Kookboek - (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
284
RRP
R 370
(-23%)
No reviews yet.
Predict the Oscar 2019 Winners to Win a Movie Hamper! Details...

Product Details

Barcode
9780798177320
Department
Books
Released
15 Nov 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Nataniël
Nataniel Le Roux
Erik Le Roux
Binding
Paperback / softback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
280 x 210mm (2g)

Summary

Die Edik van Nantes-kookboek is veel meer as net 'n versameling resepte. Dis die getuienis van 'n vier-jaar-avontuur, van die vreugde van twee broers en die geskiedenis van 'n familie, 'n portefeulje van fotografie, 'n dossier van kuns en ontwerp, 'n dokument van skoonheid en 'n liefdesbrief aan 'n ongewone stad!

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / General
BIC Classification 1
TV / celebrity chef cookbooks

Author Bio

Nataniël is op Grahamstad gebore. Hy het skool gegaan aan die Laerskool Riebeeck-Kasteel en Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier. Na skool studeer hy musiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy het aanvanklik bekendheid verwerf as kabaretster en verhoogkunstenaar, maar sedert die 1990’s is hy ook gewild as skrywer en koskenner. ,Erik le Roux, Nataniël se broer, woon in Nantes, Frankryk, saam met sy gesin. Behalwe sy liefde vir kook is hy ook mal oor fotografie.