Soek die paadjie! Vlak 2 - Éditions Caramel (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
86
RRP
R 110
(-22%)
No reviews yet.

Description

Soek die paadjie! Vlak 2 bevat iewat moeiliker doolhowe en meer items om te tel. Met hierdie opwindende aktiwiteitsboek soek die kind nie net die regte pad deur elke doolhof nie, maar leer ook speel-speel tel. Die pen word gebruik om die regte hoeveelheid items in die sirkels neer te skryf en die skoonveepapier maak dit maklik om ’n fout uit te vee en oor te begin. ’n Reuse-plakkaat word ingesluit!

Product Details

Barcode
9780798178600
Department
Books
Released
31 Jan 2019
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
,
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
24
Dimensions
297 x 210 x 15mm (297g)

Summary

Soek die paadjie! Vlak 2 bevat iewat moeiliker doolhowe en meer items om te tel. Met hierdie opwindende aktiwiteitsboek soek die kind nie net die regte pad deur elke doolhof nie, maar leer ook speel-speel tel. Die pen word gebruik om die regte hoeveelheid items in die sirkels neer te skryf en die skoonveepapier maak dit maklik om 'n fout uit te vee en oor te begin. 'n Reuse-plakkaat word ingesluit!

Classification

General Subject
Children's Activity/Puzzle
BIC Classification 1
Interactive & activity books & packs

Author Bio

Editions Caramel is 'n Belgiese kinderboekuitgewer.