Oupa se kajuit: Grade 6: Leesboek - Helen Brain (Paperback)

Dispatched in 7 to 12 working days
Price
84
RRP
R 95
(-12%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Product Details

Barcode
9780798667388
Department
Books
Released
30 Jan 2004
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Helen Brain
E. Nel
Binding
Paperback / softback
Publisher
Perskor,South Africa
Series
Rimpelstories
Language
Afrikaans
Number of Pages
24
Dimensions
148 x 210 x 15mm (65g)

Summary

Rimpelstories is `n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geillustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met `n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op `n natuurlike wyse geintegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook `n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle.

Vir Graad 1 en 2 is daar ook `n Handleiding vir liedjies en musiek en `n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Classification

General Subject
Juvenile
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)