Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2 - Louise Smit

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
127
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9780798178921
Department
Books
Released
22 Jul 2019
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
72

Summary

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Rooikappie, Die skoenmaker kabouters, Die dieremusikante van Bremen, Duimelina en Sneeuwitjie. Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

Classification

General Subject
Children's Fiction
BIC Classification 1
Children's / Teenage fiction & true stories

Author Bio

Louise Smit woon in Kaapstad. Sy is bekend vir haar suksesvolle kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo en vele meer. Louise het verskeie toekennings vir haar werk verower. Sy is die skrywer van o.a. Die Bybel vir kleuters, Wielie Wielie Walie, en Professor Fossilus en die dinosourusse.