Spooksoeker: Die Geheime Lêers Van Warno Alberts - Francois Bloemhof (Paperback)

Dispatched in 7 to 10 working days
Price
163
RRP
R 200
(-19%)
No reviews yet.
Raru Gift Shop - Gift Ideas for the Festive Shopper Details...

Description

Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf. Daar is ook ‘n paar spoke wat hóm dophou ... Die boek bevat ‘n aantal spookstories met dieselfde hoofkarakter in al die stories.

Product Details

Barcode
9780799395037
Department
Books
Released
5 Aug 2019
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Francois Bloemhof
Binding
Paperback
Publisher
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
212 x 137 x 15mm (212g)

Classification

General Subject
Children's Young Adults
BIC Classification 1
Horror & ghost stories, chillers (Children's / Teenage)

Author Bio

Francois Bloemhof was in graad 11 reeds medewenner van die Amstel Playwright of the Year-toekenning. Hy is al skrywer ter wereld wat so uitgebreid en suksesvol boeke (oor die 70) vir die volwasse, tiener- en jeugmarkte skryf. Hy is meermalig in elke kategorie bekroon, insluitend met die De Kat-prys vir sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.

Onder sy baanbrekerswerk, internasionaal en nie bloot plaaslik nie, tel die eerste boek met 'n oorspronklike selfgekomponeerde CD-klankbaan, eerste boek met eie rekenaarspeletjie, eerste Flipom, eerste interaktiewe vervolgverhaal (in Rapport) en eerste tydskrifroman. Hy het ook gesorg vir die eerste Afrikaanse strokiesverhaalreeks en heel eerste e-boek in Afrikaans.

Verder het Francois al tekste vir die verhoog en radio gelewer. Hy was al verhaleredakteur by Sarie en boekeredakteur by Die Burger.