Dagboek Van ’n Dork 1 - Kobus Geldenhuys (Paperback)
Stories Van ’n Nie-So-Fantastiese Lewe
Description
Nikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy’s ’n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is. Maar die lewe is nie so eenvoudig nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is! Wat staan 'n dork te doen? Lees Nikki se dagboek vol drama en dinge en maak reg om die dork in jouself ’n drukkie te gee.
Product Details
- Barcode
- 9780798180757
- Department
- Books
- Released
- 30 Apr 2020
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
Classification
- General Subject
- Children's Fiction