Christmas in July 2021 Sale Now On! ends in:

Vleis - Annelien Pienaar (Paperback)

Die Omvattende Gids

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
295
RRP
R 380
(-22%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...
COUPON: Get 10% of selected available Cookbooks
Use RCC-COOKBOOK at checkout before 2 Aug 2021 and get 10% discount. Redeem instructions

Description

Die meeste mense hou van ’n stukkie vleis, so slyp jou vleistande vir die beenaflek, lekkerte van Vleis. Dié boek bevat alles wat jy ooit oor vleis wou weet – die snitte, voedingswaarde, veroudering, faktore wat die sagtheid bepaal, gaarmaakmetodes, bevriesing, terminologie – om net ’n paar aspekte te noem. Met resepte vir van bees, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wild tot marinades, gegeurde soute en olies om die snitte te komplementeer, sal dié boek sy plek volstaan op jou kombuisrak.

Product Details

Barcode
9780798179355
Department
Books
Released
11 Jun 2021
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Annelien Pienaar
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
272

Classification

General Subject
Cooking

Author Bio

Annelien Pienaar is ’n voedselwetenskaplike, dosent, boervrou en ma. ’n Vrou van vele talente dus, maar kos is haar groot passie. Met haar vinger stewig op die pols van haar Facebookblad Boerekos met ’n Twist weet Annelien presies wat kosmakers en kosliefhebbers wil weet en eet. Die resultaat is dié omvattende 21ste­eeuse Kook en geniet van vleis.