Mid-Year Stock Clearance Sale ends in:
-
3
days
- .
-
14
hours
- :
-
41
minutes
- :
-
56
seconds
Dinge Van 'n Hond
Product Details
- Barcode
- 9781485903314
- Department
- Books
- Released
- 10 Jun 2022
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- S.P. Benjamin
- Publisher
- Penguin Books Ltd
Summary
Aan die einde van elke jaar word daar op Gatlek, Dawid Fourie
se plaas, feesgevier. ’n Soort danksegging, kan jy sê. Dawid beloon
sy werkers vir hul harde werk, en hulle betoon hul dankbaarheid op
’n manier waaroor daar ná die tyd nie veel uitgewei word nie. Dit
was tydens die nag van die laaste groot vleisbraai dat dinge vir
Dawid en Gatlek begin skeefloop het.
Jan-Vlok, Dawid se seun, sit nou verbitterd sonder ’n
erfplaas. Sy pa swyg oor Gatlek terwyl hy sy dae vul met grafstene
maak in sy agterplaas. Totdat sy mal oom Outa oor die verlede begin
praat en niemand hom meer kan ignoreer nie.
Dan is daar Bettie Rondganger. ’n Alleenloper. ’n Vrou wat wil
voorthol om van haar verlede te vergeet. Sy gee haar lyf vir
Jan-Vlok, maar ook vir Klippies, sy jeugvriend wat aan die
werkerskant van die plaas grootgeword het. Sy en Klippies ken
immers die etiek van die vullishope waar hulle nou ’n bestaan moet
maak.
Maar wat het werklik daardie aand op Gatlek gebeur?
Dinge van ’n hond is ’n roman oor vergeet,
maar ook oor onthou. En die besef dat ’n mens jou nooit rêrig van
jou verlede kan losmaak nie.
Classification
- General Subject
- Fiction