Christmas in July 2021 Sale Now On! ends in:

Man uit die dode - Chris Karsten (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
169
RRP
R 220
(-23%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in Mpumalanga. Die drie het oënskynlik besluit om weg te loop . . . Dis net die eksentrieke gastehuis-eienaar Cornelissen wat meer sinistere gebeure vermoed.

Hoe dieper Ella begin krap, hoe meer besef sy daar ís ’n gewetenlose brein wat agteraf konkel.

Product Details

Barcode
9780798181631
Department
Books
Released
1 Oct 2020
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Chris Karsten
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
234 x 152 x 15mm (234g)

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BISAC Subject 3
Fiction / Thrillers
BIC Classification 1
Thriller / suspense
BIC Classification 2
Crime & mystery

Author Bio

Karsten is 'n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV-prosaprys en in 2010 word Seisoen van sonde bekroon met die ATKV-prys vir Spanningslektuur. In 2011 ontvang Karsten beide die ATKV-prosaprys en die ATKV-prys vir Spanningslektuur vir Abel se ontwaking.