Donkerdrif - Deon Meyer (Trade Paperback)
Product Details
- Barcode
- 9780798181662
- Department
- Books
- Released
- 5 Nov 2020
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Deon Meyer
- Binding
- Paperback / softback
- Publisher
- Human & Rousseau (Pty) Ltd
- Series
- Bennie Griessel
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 448
- Dimensions
- 152 x 222 x 15mm (222g)
Summary
’n Koelbloedige moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk verband hou met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het. Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. Stadigaan besef die speurders al hul ondersoeke het ’n gemene deler: die donkerste drif, gierigheid.
Classification
- General Subject
- Crime/Thrillers
- BISAC Subject 1
- Fiction / Thrillers
- BISAC Subject 2
- Fiction / Suspense
- BIC Classification 1
- Thriller / suspense
Author Bio
Deon Meyer is voltyds skrywer en woon op Stellenbosch. Sy
publikasies sluit in twaalf romans (Wie met vuur speel, 1994,
Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar,
2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, Kobra, 2013, Ikarus,
2015 en Koors, 2016). Orion, Proteus en Infanta is met die
ATKV-prosaprys bekroon.