Uitvinders, Planmakers en Ander Slimkoppe Van SA - Engela Duvenage (Paperback)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
269
RRP
R 330
(-18%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Product Details

Barcode
9780639600581
Department
Books
Released
7 Oct 2020
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Engela Duvenage
Binding
Paperback
Publisher
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
376
Dimensions
280 x 210 x 15mm (280g)

Summary

Engela Duvenage hou besonders baie van feite en van stories. Sy het ’n MPhil in Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Vir die afgelope twee
dekades skryf sy gereeld vir koerante, tydskrifte en vir universiteits- en navorsingspublikasies oor Suid-Afrikaanse wetenskap en die mense daaragter. <br><br> Sy stel onder meer ’n landbounavorsingsblad vir die Landbouweekblad saam, en skryf ’n maandelikse omgewingsrubriek vir die tydskrif Lig. Engela het op Oudtshoorn grootgeword, en woon reeds byna twee dekades op Wellington in die Boland saam met haar man en twee dogters.

Classification

General Subject
Children's Non Fiction
BIC Classification 1
People & places (Children's / Teenage)

Author Bio