Buitenste Ruimte Plakkerboek - Fiona Watt (Paperback)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
93
RRP
R 115
(-19%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

n Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op 'n pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaars en buiteruimtelike wesens. Dit is ’n kreatiewe en opwindende boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.

Product Details

Barcode
9781485307365
Department
Books
Released
1 Dec 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Fiona Watt
Rentia Bartlett-Mohl (Translator)
Paul Nicholls (Illustrator)
Binding
Paperback / softback
Publisher
Protea Boekhuis
Language
Afrikaans
Number of Pages
34
Dimensions
304 x 237mm (304g)

Summary

n Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op 'n pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaars en buiteruimtelike wesens. Dit is 'n kreatiewe en opwindende boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.

Classification

General Subject
Juvenile
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Technology / Aeronautics, Astronautics & Space Science
BISAC Subject 2
Juvenile Nonfiction / Activity Books
BIC Classification 1
Space (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Sticker & stamp books

Author Bio

Paul Nicholls is 'n bekende Britse illustreerder wat reeds talle boeke vir Usborne en ook ander uitgewershuise geillustreer het. Fiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 'n redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik verantwoordelik daarvoor om baba-, kuns- en aktiwiteitsboeke te skryf. Sy het al meer as 100 titels vir Usborne uitgewers geskep en was in 2008 op die kortlys as skrywer van die Galaxy-toekennings se kinderboek van die jaar.