Geen Engel Nie - André Krüger (Paperback)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
231
RRP
R 290
(-20%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Product Details

Barcode
9781485904120
Department
Books
Released
29 May 2020
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
André Krüger
Binding
Paperback / softback
Publisher
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Language
Afrikaans
Number of Pages
320
Dimensions
234 x 153 x 15mm (234g)

Summary

Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel. "Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball," lag die een. "Ek scheme die Randfontein cat is nie te bad nie."

Omdat ek 'n soort van pinball wizard was, het hulle my nie so geboelie soos vir my kleinboet Johnny nie. Na 'n lewe in die skadus neem 'n man stelling in, rewolwer in die hand, om sy allerlaaste misdaad te pleeg.

Terwyl hy in 'n donker sitkamer wag, loop sy herinneringe wye draaie: na harde grootwordjare in Randfontein en Germiston se strate, waar selfs jou eie familie jou kon bloedmond slaan. Hy onthou die Suid-Afrika waarin hy opgegroei het: die Castle Lager en Lucky Strikes agter skoolpawiljoene, die seuns met aanvalsgewere op die grens.

Vir 'n hierjy soos hy was sy pad reeds vroeg uitgemeet: hoetroustelle steel, baie Klipdrift, verbeteringskool, daarna die army. En toe sluk Sunnyside se nagklubs en onderwereld hom in. In Andre Kruger se aangrypende roman oor familie, verraad en wraak - geskryf in die taal van die straat en die tyd - voer een man 'n uiterste stryd teen sy lotsbestemming.

Classification

BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)

Author Bio

Andre Kruger is die skrywer van Die twee lewens van Dieter Ondracek (wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuutprys), Komplot en 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid. Hy is gebore in Johannesburg waar hy in die regte en filosofie studeer. Na jare verlaat hy sy beroep as prokureur om hom ten volle by die boekbedryf te skaar. Hy woon en werk tans in Stellenbosch.