Spooksoeker Boek 3 - Francois Bloemhof (Paperback)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
184
RRP
R 225
(-18%)
No reviews yet.

Description

WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU’S DAAR MÉÉR. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kán … Dis tyd vir oorlog en die spooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp. Hy speel graag speletjies – en hy speel graag vuil. Niks wat Warno en Allies al geleer het, kon hulle gereed kry vir wat hier aankom nie. Nuwe onthullings. En nuwe gevare. Wat is die slangvrou se geheim? Hoe het Warno se pa gesterf? Watter wrede jong gedaante dwaal deur die dorp? En wat wag in die begraafplaas? Hierdie laaste Spooksoeker-boek is soos ’n wegholperd. Jy beter jou sit ken en klou vir al wat jy werd is!

Product Details

Barcode
9780639602165
Department
Books
Released
20 Jan 2021
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Francois Bloemhof
Binding
Paperback
Publisher
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
228

Classification

General Subject
Children's Fiction