Angola Reisjoernaal - Esther Badenhorst
Product Details
- Barcode
- 9781776260218
- Department
- Books
- Released
- 3 May 2022
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Esther Badenhorst
Summary
Jy sien hom eenkant staan om die braaivleisvuur, glas in die hand. Hy luister aandagtig, maar praat nie. Sy vrou is moedeloos omdat hy net by die manne ontdooi om net weer later toe te slaan soos ‘n boek. Geklassifiseerde inligting het sy mond gesnoer. “Esther, kom ek gaan wys vir jou waar was ek in die bosoorlog.”
Die reis op soek na antwoorde begin in Augustus 2018 met ‘n toer deur Angola. Die ongenaakbare terrein en taal hindernisse in Angola, maak toerlede aangewese op mekaar. Ek begin soldate kameradrie verstaan.
In Angola het die nasionale parke sonder diere, armoede, die nuwe kolonialiseerders van Afrika en die sigbare sowel as die onsigbare littekens van oorloe, ‘n groot indruk op my gemaak. Die deure na die gebeure in die verlede moes oopgesluit word. Soldate se wedervaringsmoet gedeel word.
Classification
- General Subject
- Travel