Na 'n Plaas In Afrika - Irma Joubert (Paperback)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
285
RRP
R 350
(-19%)
No reviews yet.
Pay Day Week, Get an 5% Extra Off when using Coupon Code RCC-PAYDAYOCT5 Valid until Monday (25 October 2021) - T&Cs Apply

Details...

Description

In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na 'n onbekende tante van sy pa in 'n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag 'n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leer op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein, Hildegard se stiefseun. Voor hulle wag die Russiese winter, Stalingrad en die krygsgevangenekampe van Siberie. 90 000 word gevange geneem, net sesduisend oorleef. Charles en Oswald beleef teenoorgestelde kante van die oorlog. Beide bevind hulself egter op pad na 'n plaas in Afrika waar hul paaie sal kruis met die van Seretse Khama en Mentje de Vries.

Product Details

Barcode
9780639606262
Department
Books
Released
21 Apr 2021
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Irma Joubert
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
560

Classification

General Subject
General Fiction