Nuwe Annelien Pienaar Kookboeke vrygestel in Junie 7 May 2021

Header

Annelien Pienaar is terug met 'n nuwe stel kookboeke in Junie, getiteld Vleis asook 'n engelse weergawe Meat. Die nuwe boeke sal wenke gee oor vleis, die snitte, voedingswaarde, gaarmaak metodes en dies meer. Daar sal ook resepte wees vir lam, skaap, vark en bees.

 

Haar vorige kookboek, Boerekos met 'n Twist, was 'n reuse treffer plaaslik.

 

Meat - Annelien Pienaar (Paperback)

Meat - Annelien Pienaar (Paperback)

The Ultimate Guide

Dispatched in 4 to 7 working days
295
Vleis - Annelien Pienaar (Paperback)

Vleis - Annelien Pienaar (Paperback)

Die Omvattende Gids

Dispatched in 4 to 7 working days
295

Books News