Product Reviews
7 Dae - Deon Meyer (Paperback) (1 user review)
Uitstekend!
Fenix_ZA on
Reviewed byWeereens het Deon Meyer bewys dat hy een van Suid Afrika se beste misdaad skrywers is. Vir die wat sy boeke geniet en veral die Bennie Griessel reeks, moet die een by julle versameling gevoeg word.
Please login to review 7 Dae - Deon Meyer (Paperback)