Die Avonture Van Moemin - Geheime (DVD)

Dispatched in 15 to 20 working days
Price
55
RRP
R 79.99
(-31%)
No reviews yet.

Description

Die Moemins het geen inleiding nodig nie. Dié reeks was werklik lojaal aan haar filosofiese wêreld, en word steeds deur mense wêreldwyd geniet – dit het net soveel aanspraak soos die boek-reeks.

Die Moemin-vallei lê iewers in die koningkryk van besryf kan word. Moemin, sy familie en vriende, sowel as as die ander klein karaktertjies van die vallei ervaar dit as ‘n enorme heelal. Hulle beleef die Moemin-vallei as ‘n opwindende paradys met berge, woude, oseane en eilande.

Alles vind hier plaas en enigiets mag dalk skielik ‘n verskyning maak. Somtyds kom die vallei baie gevaarlik voor.

Daar is tog altyd ‘n wonderlike gevoel van sekuriteit in die wete dat, wat ook al die opwinding, dat daar altyd ‘n gelukkige einde is en die kyk-ervaring genotvol is.

Episodes :

1.Geheim

2. Die Tas

 

Product Details

Barcode
6006348042270
Department
Movies & TV
Released
6 Sep 2008
Content Source
South African
Type
TV Shows
Format
DVD
Genre
Animation
Region
Region 2
Language
Afrikaans
Age Restriction
A
Supply Source
South Africa