Die Kabouters - Die Trapsole (DVD)

In Stock
Price
35
RRP
R 99.99
(-65%)
Normal Price
R 55
(-36%)
No reviews yet.

Description

Die Kabouters is ‘n animasie televisie-reeks vir kinders gebasseer op karakters wat deur Henk en Nerida Zwart geskep is.

Die stories speel af in die verre verlede en die komplot draai om ‘n groep miniatuur, nomadiese wesens bekend as die Kabouters,of slegs die Booters, wat in ‘n deel van die ruimte woon wat baie ver van die aarde af is. Een groep van hierdie Booters, onder die leiding van Kaptein Bob Wouter, het die groot reis aarde toe aangepak in hulle ruimtetuig, die Kabooter Missie, wat as ‘n vaartskip met ‘n beskermende koepel beskryf kan word. Hulle doelwit op aarde is om die mensdom te beskerm teen terroriserende dinosaurisse. Op pad aarde toe kry hulle te doen met ‘n hele verskeidenheid ruimte-wesens. Sommige van hulle is aggresief, en maak gebruik van hul bonatuurlike vermoëns, soos om onsigbaar te word, of om blits vinnig van een spasie na ‘n ander te beweeg, om die Booters met hulle planne te help.

Kinders van alle ouderdomme sal hierdie reeks geniet!

Ekstra Bonus Sluit In:

Die Kabouters – Die Oefenprogram

Product Details

Barcode
6006348041198
Department
Movies & TV
Released
6 Sep 2008
Content Source
South African
Type
Movies
Format
DVD
Genre
Animation
Region
Region 2
Language
Afrikaans
Age Restriction
A
Supply Source
South Africa