Trompie En Die Boksombende (DVD)

In Stock
Price
50
RRP
R 99.99
(-50%)
(2 user ratings)
No reviews yet.

Included in these Offers

Description

Die Boksombende het bestaan uit Riaan Winter (Trompie), Blikkies (Sean du Preez), Dawie (Petrus Jooste), Rooie (Ivan Snyman)

Trompie Toerien was die onverskrokke 11-jarige kaptein van Kwaggaberg se mees berugte bende, die Boksombende. Hy het sproete en 'n wipneus gehad, sy hemp het gedurig uitgehang en sy skoene se punte was nerfaf omdat hy gedurig klippe en blikke (en soms sy ma se dahlias) loop en skop het. Trompie was 'n ondeunde knapie, maar hy het 'n goeie hart. Hy's alewig in die moeilikheid by die skool en by die huis. Trompie het in ©° huis vol dissipline grootgeword...hy het sy pa en ma 'vader' en 'moeder' genoem.

Mnr. Toerien was 'n bankbestuurder en mev. Toerien was die moeder, wat heeldag teepartytjies gehou het, kos gemaak het en tuin gemaak het (of sy sê vir ou Jaftha om dit te doen). Sy het natuurlik ook gereeld trooswoordjies uitgedeel wanneer Trompie se pa hom witwarm gewiks het. Trompie het 'n ouer suster, Anna, gehad wat hom grensloos geïrriteer het.

 

Die volgende episodes is op die disk:

Bobbejaanstreke

Drie Plus Een

Boesman

Lympi se Sirkus

Die Tier

Goeie Dade

Product Details

Barcode
6009699975587
Department
Movies & TV
Released
6 Sep 2008
Content Source
South African
Type
TV Shows
Format
DVD
Genre
Afrikaans
Region
Region 2
Language
Afrikaans
Studio
S.A.B.C.
Runtime
150 min
Age Restriction
A
Supply Source
South Africa