Happy Easter Sale ends in:

Brakanjan En Die Kavaliers (DVD)

Dispatched in 15 to 20 working days
Price
55
RRP
R 99.99
(-45%)
No reviews yet.

Included in these Offers

Description

Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in ‘n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug!

Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm enaristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Saam maak
hulle ‘n onoorwinlike span in diens van die koning van Frankryk en is werklik die beste swaardvegters in die land!Hulle is die driemusketiers!

Hierdie onvergeetlike reeks deel die avonture van brakanjan,‘n dapper en hardkoppige jong heer. Sy grootste
droom is om by die koninklike beskerming aan te sluit. Met behulp van sy betroubare perd Rofty end sy vriend, Pip, bewys hy dat sekere swaarde wel sterker as ander is. Nie slegs oor die kwaliteit van die staal nie, maar ook oor die dapperheid van die swaardvegter.

In hierdie tyd van regverdigheid, eerlikheid en vriendskap is daar een frase wat koning kraai – “Een vir almal en almal vir een!”

 

Episodes On die DVD : Die Kaptein van die musketeers/Brakanjan teen die drie musketeers

 

 

Product Details

Barcode
6006348045424
Department
Movies & TV
Released
15 Aug 2014
Content Source
South African
Type
TV Shows
Format
DVD
Genre
Kids & Family
Sub-genre
Animation
Region
Region 2
Language
Afrikaans
Runtime
61 min
Age Restriction
A
Supply Source
South Africa