Kruispad (DVD)

In Stock
Price
186
RRP
R 199
(-7%)
(1 user rating)
No reviews yet.

Description

Kruispad is die eerste dramareeks in Deon Opperman se groot tv-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika. Dit verhaal fokus op die verandering wat die Nuwe Suid-Afrika teweeggebring het en hoe die Afrikaner daarop gereageer het. Die drama wentel om Sophia en Mariana, die twee dogters van ’n welgestelde boer, Soois van Rooyen, en sy vrou, Mart. Sophia is met die skatryk FG van den Berg getroud en Mariana met die arm, bekrompe Andries Landman. Terwyl FG en Andries albei hul ekonomiese status ná die verkiesing van 27 April 1994 verloor, sit hul onderskeie seuns, Klein FG en Henk, met die nalatenskap van apartheid. Kruispad belig nie net die snykant van apartheid fel nie, maar boor ook diep in die problematiek waarmee die Afrikaner in die jare negentig moes worstel en toon hoeveel inbors en karakter dit verg om die juk van die verlede af te skud.

Product Details

Barcode
6009516621178
Department
Movies & TV
Released
1 Jun 2015
Content Source
South African
Type
TV Shows
Format
DVD
Genre
Drama
Year
2015
Language
Afrikaans
Sound Format
Stereo
Aspect Ratio
1.78:1
Studio
KYKNET
Number of Discs
4
Runtime
625 min
Age Restriction
16 V
Supply Source
South Africa