Trompie (DVD)

Out of Stock
Price
99
(2 user ratings)
No reviews yet.

Description

Gebaseer op die verhaal deur Topsy Smith wat uiteindelik gelei het na die geliefkoosde en beroemde televisie reeks met dieselfde naam.

Die vollengte film stel ons voor aan die elfjarige sproetgesigie Trompie. Die kleurvolle leier van die Boksombende. Saam met sy pelle Rooles, Blikkies en klein Dawie pak hulle n reeks avonture aan wat hulle gereeld kniediep in die sop laat beland met die inwoners van hulle klein dorpie.

Die steel van die dominee se bobbejaan, onderonsies met sy suster se kerel, asook wanneer hulle amper die skool se operette ruineer nadat Trompie een van sy vriende gewet het dat hy tydens 'n vertoning op die verhoog kan verskyn – Dis maar n titseljie van al die amok en kettekwaad wat hulle aanvang.

Tussenduer all hulle mannewales: bevriend Trompie n brak wat behoort aan ‘n ou man wat oppad is om uit die dorp te verhuis. Soos die storie na ‘n einde kom, sal Trompie moet aanskou of die brak gaan kies om by Trompie te bly, of om die dorp te verlaat met sy oubaas.

Product Details

Barcode
7069208991117
Department
Movies & TV
Released
23 Mar 2015
Type
Movies
Format
DVD
Genre
Afrikaans
Region
Region 2
Language
Afrikaans
Runtime
85 min
Age Restriction
PG
Trailer
Supply Source
South Africa