Vallei Van Sluiers - Seisoen 2 (DVD)

In Stock
Price
79
Normal Price
R 125
(-37%)
No reviews yet.

Description

VALLEI VAN SLUIERS is die storie van n paar bekende Bolandse vrugteboerfamilies, die De Bruyns, die Robertse en die Van Roberts e Rhijns... en van die mense wat deur die drie families in die onmin, twiste en skandale ingetrek word. Waarom is daar soveel spanning en ongesonde wedywering tussen die families? Gaandeweg word die geheime van die drie grondbaronne, Con De Bruyn, Oom Boykie Roberts en Markus Van Rhijn, lagie vir l i weggeskil en bl i lagie kil blootgestel.

Product Details

Barcode
6003805905192
Department
Movies & TV
Released
16 Jul 2012
Content Source
South African
Type
TV Shows
Format
DVD
Genre
Drama
Season
2
Region
Region 2
Language
Afrikaans
Studio
M-Net Productions
Number of Discs
3
Runtime
621 min
Supply Source
South Africa