Various Artists - Afrikaans Is Groot Vol 4 (CD)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
42
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

Afrikaans is Groot is terug met die grootste uitgawe nog! Sluit in eksklusief die SPLINTERNUWE emosionele treffer van Bobby van Jaarsveld Maak soos jy maak asook die SPLINTERNUWE treffer van Theuns Jordaan Opsoek na jou. Die gewilde Afrikaans is Groot reeks is terug en net betyds vir die feesseisoen! Die baie spesiale uitgawe is n dubbel album met al die plaaslike gunstelinge soos Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Lianie May, Steve Hofmeyr, Jay, Riana Nel en Jannie Moolman. Afrikaans is Groot 4 Spesiale Uitgawe bring vir jou 2 splinternuwe snitte deur Theuns Jordaan en Bobby van Jaarsveld wat slegs op die album beskikbaar is! Geniet saam die grootste Afrikaanse treffers van 2011 Engel van my hart(Juanita du Plessis), Tyd om te trek(Bok van Blerk), Sweet dreams (Karlien van Jaarsveld), Melanie (Jay) en Snorre(Robbie Wessels), sowel as die gewildste Afrikaanse liedjies van die afgelope 5

Product Details

Barcode
6009516613753
Department
Music
Released
2 Jan 2011
Artist
Various Artists
Content Source
South African
Format
Audio CD
Genre
Local
Tracks
Disc 1:
  1. Op Soek Na Jou - Theuns Jordaan (New)
  2. Maak Soos Jy Maak - Bobby Van Jaarsveld (New)
  3. Bly By My - Riana Nel
  4. Tenessee Waltz - Lianie May
  5. Snorre - Robbie Wessels
  6. So Klink -N Hart - Eden
  7. Geen Lewe Sonder Jou - Desmond Wells
  8. Vergeet Van My - Liza Katzke
  9. In My Droom - Jannie Moolman
  10. Kan Nie Sonder Jou Nie - Jay
  11. N Goeie Man - Bok Van Blerk
  12. Beter As Liefde - Karlien Van Jaarsveld
  13. Kyk Waar Is Ons Nou - Bobby Van Jaarsveld
  14. Vat My Ho--r - Andriette Norman
  15. Ek Sal Nie Bang Wees Nie - Joe Niemand
  16. Spore In Die Lug - Gerhard Steyn
  17. 7De Laan - Albert De Wet
  18. Gee My Liefde - Arno Jordaan
  19. Fm Stereo - Steve Hofmeyr
  20. Gee Jouself Vir My - Corlea Botha
Disc 2:
  1. Disk 2
Disc 3:
  1. Net Voor Die Storm Kom - Theuns Jordaan
  2. Pa & Seun - Steve En Bok
  3. Spieeltjie - Bobby Van Jaarsveld
  4. Sweet Dreams - Karlien Van Jaarsveld
  5. Soen My Nie Meer Nie - Lianie May
  6. 54 5De Straat - Eden
  7. Gooi Jou Arms - Vaughan Gardiner
  8. Tyd Om Te Trek - Bok Van Blerk
  9. Melanie - Jay
  10. Dowwe Spore - Theuns En Juanita
  11. Engel Van My Hart - Juanita Du Plessis
  12. Suikerbos - Wasserfal
  13. Toe Stop My Hart - Jay En Lianie
  14. Liewe Ouers - Robbie Wessels
  15. Ons Vir Jou Suid-Afrika - Robbie En Bok
  16. My Lewe Draai Om Jou - Bobby Van Jaarsveld Ft. Lika
  17. uliet - Steve Hofmeyr
  18. Baby Tjoklits - Gerhard Steyn
  19. Engele - Arno Jordaan
  20. Tussen Jou En My - Dozi
Supply Source
South Africa