Various Artists - Afrikaans Is Groot 2012 Live (DVD)

In Stock
Price
49
(1 user rating)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: 3 x Watchmen (Blu-ray) + Movies & TV Merchandise Hampers up for Grabs. Ends 10 March. Details...

Description

Afrikaans is Groot 2012 gaan beslis die musiekgebeurtenis van die jaar wees. In 3 dae gaan 28 000 mense die Moreletapark Ouditorium vul vir Afrikaans is Groot 2012 – Dié Konsert, en die land se top Afrikaanse kunstenaars almal op een verhoog aanskou.  Mense reis van Kaapstad, Port Elizabeth, Durban en selfs Namibie en Zimbabwe om deel te wees van die onvergeetlike vertoning. Met Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Riana Nel, Robbie Wessels, Karlien van Jaarsveld, Jay, Lianie May, Jak de Priester, Jannie Moolman, Corlea Botha en Arno Jordaan – Dr Victor as ‘n gaskunstenaar en Nico Panagiotopoulos en Diaan Lawrence as aanbieders.  Hiermee beoog die Afrikaans is Groot handelsmerk om ‘n platform te skep wat Afrikaans sal toelaat om te groei en sy posisie in wêreldmusiek behou.

Product Details

Barcode
6009516154607
Department
Music
Released
2 Jan 2011
Artist
Various Artists
Content Source
South African
Format
DVD
Genre
Afrikaans
Region
Region 2
Tracks
  1. As Jy Sing - Groep
  2. FM Stereo - Steve Hofmeyr
  3. Kan Ek Met Jou Praat - Bobby Van Jaarsveld
  4. Sal Jy Bly - Theuns Jordaan
  5. Engel Van My Hart - Juanita Du Plessis
  6. Bonnie En Clyde - Jay & Lianie
  7. Beter As Liefde - Karlien Van Jaarsveld
  8. Liefde Los 'n Spoor - Jak De Priester
  9. Timbuktu - Riana Nel
  10. Die Coach Se Speech - Robbie Wessels
  11. Komedie Skets
  12. Ou Ryperd / Flower Of Scotland
  13. Ons Vir Jou Suid-Afrika - Bok Van Blerk
  14. Engele - Arno Jordaan
  15. Jay Keurspel - Jay
  16. Wie Se Kind Is Jy - Theuns Jordaan
  17. Loslappie - Theuns Jordaan
  18. Bok Keurspel - Bok Van Blerk
  19. Die Kaplyn / Tyd Om Te Trek / My Kreet
  20. 68 Chevy / Bok Van Blerk
  21. Pleister Vir My Hart - Lianie May
  22. Macarena Mambo - Robbie Wessels
  23. Die Son Sal Weer Skyn - Jannie Moolman
  24. Sonvanger - Corlea Botha
  25. Caruso - Jannie Moolman
  26. Wees Lig - Juanita Du Plessis
  27. U Is God - Juanita Du Plessis
  28. Soos Die Son - Riana Nel
  29. Akoestiese Keurspel
  30. Dans / Soos Bloed / Agter Elke Man / Tussen Woorde
  31. Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou - Karlien Van Jaarsveld
  32. n Vrou Wil Dit Hoor - Bobby Van Jaarsveld
  33. Liefling
  34. Kol Op Die Maan - Steve Hofmeyr
  35. By Jou - Theuns Jordaan
  36. Hart Vol Drome
  37. Finale Keurspel
Supply Source
South Africa