Anna Davel - Moment (CD)

Out of Stock
Price
79
(1 user rating)
1 review received. View
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month!

Details...

Description

Na 7 jaar is Anna Davel se nuutste solo-album uiteindelik hier! Suiwer Davel in murg en been, met 16 witwarm, 100% oorspronklike liedjies uit haar pen. Elke song is soos ʼn foto van ʼn oomblik, ʼn venster op iemand se lewe of ʼn ‘snapshot’ van daardie altyd-ontwykende ervaring. Liedjies sluit in Kompas (hoe die hart sy eie pad volg te midde ons pogings tot orde), Photograph (Die besef dat iemand wat jy verloor het se geliefde gelaatstrekke besig is om uit jou geheue te vervaag), Afrika se son (Vir Anna se twee broers wat oorsee woon), Missing string (Hoe sommige mense vir ewig ʼn leemte kan laat) en Sondagmiddag (Die skoonheid van vervlietende oomblikke, soos een Herfsmiddag in Mei saam met ʼn spesiale vriend).

Product Details

Barcode
700083075932
Department
Music
Released
8 Apr 2014
Artist
Anna Davel
Content Source
South African
Format
Audio CD
Genre
Afrikaans
Label
Sony Music
Tracks
  1. Missing String
  2. Kompas
  3. Dance with Me
  4. It Can Be
  5. Liefde maak Gesond
  6. Se dit Soos Dit is
  7. They Shoot Horses Don't They?
  8. Give me a Sign
  9. Singing to the One
  10. Photograph
  11. Sondagmiddag
  12. Afrika se Son
  13. Soek Na Jou
  14. Tot Ek Jou Vind
  15. Missing String - Reprise
Year
2014
Supply Source
South Africa

Customer Reviews

Stunning

Reviewed by on (Verified Buyer)

Anna is een van SA se bestes. Hierdie CD is sielskos en hartsmusiek.