Various Artists - Afrikaans Is Groot Vol 8 (CD)
Description
Dis weer tyd vir die grootste Afrikaanse kompilasie album van die jaar! Met die sukses van sy voorgangers is AFRIKAANS IS GROOT terug met volume 8! Die dubbel album bevat al jou gunsteling kunstenaars met hulle gewildste radiotreffers van 2015.
Die Afrikaans is Groot reeks is bekend vir die eksklusiwiteit van splinternuwe treffers, en hierdie jaar is geen uitsondering nie! Luister uit vir Corlea se nuwe treffer (“Laaste lied”) asook ‘n splinternuwe duet van Jay & Lianie (“Die goeie oue tyd”).
Met vele meer van die grootste liedjies van 2015 insluitend “Sing Afrikaner sing” (Bok van Blerk), “Toe vind ek jou” (Francois van Coke & Karen Zoid en “Dirty dancing (Eden), “Die hemel” (Elvis Blue) en ander gunstelinge soos “Een vir een” (Bobby van Jaarsveld), “Geskeurde jeans” (Karlien van Jaarsveld) en “Weier” (Riana Nel) sal Afrikaans is Groot Volume 8 beslis ‘n topverkoper wees!
Product Details
- Barcode
- 6001111012931
- Department
- Music
- Released
- 26 Oct 2015
- Artist
- Various Artists
- Format
- Audio CD
- Genre
- Afrikaans
- Label
- Coleske Artists
- Number of Discs
- 2
- Tracks
Disc 1:
1.Sing Afrikaner Sing - Bok Van Blerk2.Laaste Lied - Corlea3.Toe Vind Ek Jou - Francious Van Coke ft. Karen Zoid4.Dirty Dancing - Eden5.Met Jou Klere Aan - Leah6.Die Goeie Oue Tyd - Jay & Lianie7.Die Hemel - Elvis Blue8.Geskeurde Jeans - Karlien Van Jaarsveld9.My Alles - Bobby Van Jaarsveld10.My Regte Tyd - Riana Nel11.Amsterdam - Dewald Wasserfall12.Hout op Die Vure - Nadine13.Mona Lisa - Joe Foster14.As Jy Hier Is - Arno Jordaan15.Doen Net Wat Ons Wil - Die Heuwels Fantasties ft. Riana Nel16.Roeper Van My Hart - Theuns Jordaan17.Afrikaanse Meisies - Gerhard Steyn18.Fikile Mbalula - Robbie Wessels19.As Vandag my Laaste Dag Is - Juanita Du Plessis20.Sal Ons Ooit Weer Kan Slaap - Jay & Steve HofmeyrDisc 2:
1.458 Italia - Eden2.Weier - Riana Nel3.Een Vir Een - Bobby Van Jaarsveld4.My Hartjie - Karlien Van Jaarsveld5.So Eensaam Soos die Son - Dewald Wasserfall6.Wie Kan Nie - Jannie Moolman7.Steek Die Vure Aan - Bok Van Blerk8.Pretoria - Lianie May9.Krummel en Baksteen - Robbie Wessels10.Laat Die Wiele Rol - Arno Jordaan11.Gebore Om By Jou Te Wees - Juan Boucher12.Jou Mond - Ampie13.Ballade Vir 'n Enkeling - Die Heuwels Fantasties14.Meer As 'n Vriend - Riana Nel15.Heildronk - Albert De Wet16.Uitsig - Douvoordag17.Wat Weet Ek Tog - Martin Bester18.Tot Die Dood Ons Skei - Jak de Priester19.Somerson - Apple20.Voshaarnooi - Joshua Na Die Reen- Year
- 2015
- Supply Source
- South Africa