Bobby Van Jaarsveld - Die Eerste 10 Jaar (CD)
Description
Hy is een van ons land se mees geliefde kunstenaars en op sy jong ouderdom is dit moeilik om te glo dat Bobby van Jaarsveld hierdie jaar reeds 10 jaar in die musiekbedryf vier!
“10 JAAR LATER” van Bobby bevat al sy grootste treffers tot nou van verskeie albums wat hy reeds vrygestel het asook ‘n paar nuwe liedjies wat nou vir die eerste keer gehoor kan word en behoort in enige aanhanger en almal anders se CD versameling te wees! Met van sy eerste treffers soos “Net vir jou” & “Spieeltjie” tot meer onlangs “Een vir een” & “My alles” en dan ook die splinternuwe “Midderdag serenade” & “It’s always been you” gaan hierdie verseker een van die top albums van 2015 wees!
Product Details
- Barcode
- 6001111013839
- Department
- Music
- Released
- 3 Nov 2015
- Artist
- Bobby Van Jaarsveld
- Format
- Audio CD
- Genre
- Afrikaans
- Tracks
- Middernag Serenade
- My alles
- 'n Vrou wil dit hoor
- Spieeltjie
- Een vir een
- Totaal finaal
- My lewe draai om jou
- So klink ‘n hart
- Wat geld nie kan koop nie
- It’s always been you
- Eens in n leeftyd
- Kan ek met jou praat
- Butterflies
- Kyk waar is ons nou
- Net vir jou
- Sirkus
- Reuse
- Beter helfde
- Ek moes jou gesoen het
- Lovesong letter
- Annatjie
- Boemelaar
- Yeshua, the Messiah
- Year
- 2015
- Supply Source
- South Africa