Various Artists - Afrikaans Is Groot 2015 (DVD)

Not available
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
54
(1 user rating)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

Net minder as 100 000 musiekliefhebbers het in November 2015 en Maart 2016 na Afrikaans is Groot 2015 gestroom vir die grootste Afrikaanse musiekkonsert van die jaar! 80 000 kaartjies het binne slegs 6 ure uitverkoop. Van die beste en gewildste Afrikaanse kunstenaars, insluitend Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Elvis Blue & Riana Nel het die skare tydens 11 ongelooflike konserte vermaak!

Met beligting en ‘n verhoog vanuit die boonste rakke, talentvolle dansers en die land se top musikante asook asemrowende uitrustings het die gehoor oomblikke beleef wat hul asems behoorlik weggeslaan het!  Maar geen vertoning is volmaak sonder die beste kunstenaars en hulle treffers nie, en hierdie keer het Afrikaans is Groot 2015 nog GROTER gegaan!  Met spesiale verskynings deur Laurika Rauch, Karen Zoid & Francois van Coke asook Die Heuwels Fantasties was die gehoor behoorlik bederf.

Ander kunstenaars sluit in Dewald Wasserfall, Jay & Lianie May, Jannie Moolman, Karlien van Jaarsveld, Eden, Corlea, Robbie Wessels asook die Tshwane Gospel Choir.

Afrikaans is Groot 2015  – geniet weer die hoogtepunte van die grootste Afrikaanse musiekvertoning en herleef die oomblikke wat jou laat lag en huil het.

Product Details

Barcode
6001111015703
Department
Music
Released
16 Mar 2016
Artist
Various Artists
Content Source
South African
Format
DVD
Genre
Afrikaans
Label
Coleske Artists
Region
Region 2
Tracks
  1. Kyk Hoe Lyk Ons Nou – Group
  2. 458 Italia –Eden
  3. Pampoen – Steve Hofmeyr
  4. Lief Vir Jou – Juanita Du Plessis
  5. Spieeltjie – Bobby Van Jaarsveld
  6. Jou Asem – Theuns Jordaan
  7. Geskeurde Jeans – Karlien Van Jaarsveld
  8. Amsterdam – Dewald Wasserfall
  9. My Hele Lyf – Riana Nel
  10. Die Hemel – Elvis Blue
  11. Kinders Van Die Wind – Elvis Blue, Laurika Rauch & Theuns Jordaan
  12. Laurika Rauch Keurspel
  13. Beloofde Land – Die Heuwels Fantasties
  14. Laaste Lied – Corlea
  15. Sing Afrikaner Sing – Bok Van Blerk
  16. Komedie
  17. Leeuloop – Robbie Wessels
  18. Komedie
  19. Lianie May Country Keurspel
  20. Stukkie Van Jou Hart – Arno Jordaan
  21. Is Ek Nie Die Een – Jay
  22. Dans – Riana Nel
  23. Komedie
  24. Butterflies – Eden & Bobby Van Jaarsveld
  25. Tango Keurspel – Jannie Moolman En Corlea Botha
  26. Alle Paaie Lei Na Rome – Jannie Moolman En Corlea Botha
  27. Jerusalem – Jannie Moolman, Corlea Botha, Elvis Blue, Laurika Rauch, Bobby Van Jaarsveld
  28. Toe Vind Ek Jou – Karen Zoid En Francois Van Coke
  29. 68 Chevy – Bok Van Blerk
  30. Toe Ons Jonk Was – Elvis Blue
  31. Verering: Theuns Jordaan
  32. Theuns Jordaan Keurspel
  33. Habamba – Juanita Du Plessis
  34. Neil Diamond Medley – Steve Hofmeyr
  35. Finale Keurspel - Groep
Year
2016
Supply Source
South Africa