Various Artists - Afrikaans is Groot 2015 Concert (CD)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
89
No reviews yet.
Black Friday 2017 Poll: WIN a Sony PlayStation 4 Slim 1TB Console + Gran Turismo Sport - Limited Edition (PS4) Details...

Description

Net minder as 100 000 musiekliefhebbers het in November 2015 en Maart 2016 na Afrikaans is Groot 2015 gestroom vir die grootste Afrikaanse musiekkonsert van die jaar! 80 000 kaartjies het binne slegs 6 ure uitverkoop. Van die beste en gewildste Afrikaanse kunstenaars, insluitend Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Elvis Blue & Riana Nel het die skare tydens 11 ongelooflike konserte vermaak!

Met beligting en ‘n verhoog vanuit die boonste rakke, talentvolle dansers en die land se top musikante asook asemrowende uitrustings het die gehoor oomblikke beleef wat hul asems behoorlik weggeslaan het!  Maar geen vertoning is volmaak sonder die beste kunstenaars en hulle treffers nie, en hierdie keer het Afrikaans is Groot 2015 nog GROTER gegaan!  Met spesiale verskynings deur Laurika Rauch, Karen Zoid & Francois van Coke asook Die Heuwels Fantasties was die gehoor behoorlik bederf.

Ander kunstenaars sluit in Dewald Wasserfall, Jay & Lianie May, Jannie Moolman, Karlien van Jaarsveld, Eden, Corlea, Robbie Wessels asook die Tshwane Gospel Choir.

Afrikaans is Groot 2015  – geniet weer die hoogtepunte van die grootste Afrikaanse musiekvertoning en herleef die oomblikke wat jou laat lag en huil het.

Product Details

Barcode
6001111015833
Department
Music
Released
16 Mar 2016
Artist
Various Artists
Content Source
South African
Format
Audio CD
Genre
Afrikaans
Label
Coleske Artists
Tracks
  1. Kyk hoe lyk ons nou - Groep
  2. 458 Italia - Eden
  3. Pampoen - Steve Hofmeyr
  4. Lief vir jou - Juanita du Plessis
  5. Spieeltjie - Bobby van Jaarsveld
  6. Geskeurde jeans - Karlien van Jaarsveld
  7. Amsterdam - Dewald Wasserfall
  8. My hele lyf - Riana Nel
  9. Die Hemel - Elvis Blue
  10. Kinders van die wind - Elvis, Theuns, Laurika
  11. Medley - Laurika Rauch
  12. Beloofde land - DHF
  13. Laaste lied - Corlea
  14. Sing Afrikaner sing - Bok van Blerk
  15. Leeuloop - Robbie Wessels
  16. Is ek nie die een - Jay
  17. Dans - Riana Nel
  18. Butterflies - Eden & Bobby
  19. Toe vind ek jou - Karen & Francois
  20. 68 Chevy - Bok van Blerk
  21. Toe ons jonk was - Elvis Blue
  22. Medley - Theuns Jordaan
  23. Hambamba - Juanita du Plessis
  24. Grand finale - Groep
Year
2016
Supply Source
South Africa