Onbeskaamd Kids - Nie van hier af nie (CD)

Dispatched in 7 to 10 working days
Price
83
No reviews yet.

Description

Hulle behoort nie aan die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie.” - Joh.17:16 NLV
“Ek kom uit die land van die Vader; ek bly nou hier op aarde en eendag sal ek huis toe gaan, want ek is nie van hier af nie” - Stass & Elanie -
Mense sê soms dat Jesus se kinders ‘lyk anders’ of hulle ‘praat anders’. Wel, hulle is anders!
Met liedjies wat kinders saam kan sing en ook op kan saam dans, beloof hierdie Onbeskaamd Kids CD om kinders nog meer van Jesus te leer en ook aan te moedig om Hom te loof en om Sy karakter en kleure vir mense te wys.

Product Details

Barcode
6009802218532
Department
Music
Released
16 Jan 2017
Artist
Onbeskaamd Kids
Content Source
South African
Format
Audio CD
Genre
Christian & Gospel
Label
WOW Music Distribution
Tracks
  1. Nogtans
  2. Die Liggaam Liedjie
  3. Die Klippe Liedjie
  4. Die Familie Liedjie
  5. Nie van hier af nie
  6. Die Amazing Race Liedjie
  7. Swak Karakter
  8. God Colours
  9. 10 000 Redes
  10. My Halleluja
  11. Soos U dit sien
  12. Sing Aloud
  13. God You Rock
  14. Met my God
Year
2016
Supply Source
South Africa