Burgerd Botha - Hartlagsiel (CD)

Not available
Price
94
No reviews yet.
Raru User Review Competition: 3 x Watchmen (Blu-ray) + Movies & TV Merchandise Hampers up for Grabs. Ends 10 March. Details...

Description

Elektroniese en Akoestiese-Pop, Pop-Rock, Volwasse Kontemporêre style asook ‘n tikkie Pop-Jazz en Swing! HARTLAGSIEL: Die nuwe, vars solo-album van die veelsydige Sanger, Liedskrywer, Komponis en Uitvoerende Kunstenaar, Burgerd Botha. Hy was vroeër ‘n lid van die veelbekroonde groep
Romanz en was tot onlangs hard aan die werk aan sy debuut solo-album. “Sang was nog altyd my grootste liefde en ‘n integrale deel van my lewe” sê Burgerd wat gereëld by musiekkonserte en feeste optree.
Alhoewel hy ook al internasionale verhoë saam met wêreldbekende sangers gedeel het, spits hy homself tans toe op hierdie nuwe fase in sy lewe en ‘n vars begin vir sy sangloopbaan. “Ek kan nie wag om uiteindelik die mark te betree as ‘n Solis nie!”
Sy eerste enkelsnit, Hartlagsiel, is Januarie vanjaar landswyd op radio vrygestel en het op verskeie stasies ‘n nommer een status behaal. Die tweede enkelsnit “As jy nog twyfel” is eerste eksklusief op Jukebox vrygestel waarna KykNet top 20 ook die video op hulle lys bygevoeg het.
Die video is albei kere uitstekend ontvang. Die lied sal binnekort ook landswyd op radio vrygestel word, tot oploop van die album se vrystelling en distribusie wat deur Burgerd Botha Musiek aan WOW Distribution toevertrou is.

Product Details

Barcode
0611968268816
Department
Music
Artist
Burgerd Botha
Content Source
South African
Format
Audio CD
Genre
Contemporary
Label
WOW Music Distribution
Tracks
  1. Hartlagsiel
  2. As jy Nog Twyfel
  3. Die Sterre
  4. Sonder Rame
  5. Vreesloos
  6. Deur Vuur Getemper
  7. Help Me Love
  8. Leef van Genade
  9. One Thing Right
  10. Drivin’
  11. Suikerbossiesoene
  12. Syaansy
  13. Vergeetmynie
Year
2016
Supply Source
South Africa