Francois Van Coke - Hierdie Is Die Lewe (CD)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
83
No reviews yet.
Enter the Raru National Braai Day Poll and Win A Cook Book Bundle. Ends 26 September 2017. Details...

Description

Francois Van Coke het naam gemaak as die ikoniese voorsanger van die legendariese rock groepe Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel.  Op 8 April 2015, het Francois sy selfgetitelde debuutalbum bekendgestel met die vrystelling van die aangrypendste ballade van die jaar, Toe Vind Ek Jou met Karen Zoid.

Rekords het vinnig begin breek. Dit was die eerste Suid-Afrikaanse en Afrikaanse enkelsnit en album wat tegelyke tyd die nommer 1 posisies op iTunes se Top 40 treffersparades gehaal het en die liedjie het sodoende ook Platinumstatus bereik deur meer as 20 000 keer afgelaai te word. Die Toe Vind Ek Jou musiekvideo is binne 6 maande oor ‘n miljoen keer op YouTube gekyk, en is aangewys as die grootste Afrikaanse musiekvideo van 2015.

Francois se album het 5 Ghoema Toekennings, 3 SAMA nominasies, 3 Huisgenoot Tempo nominasies, ‘n OFM Golden Note Toekenning en ‘n Silwer Pendoring Toekenning ingepalm.

Met talle nommer 1’s op radiostasies, massiewe mediadekking en gereelde uitverkoopte vertonings, het Francois se solo loopbaan met wegholsukses afgeskop.

Product Details

Barcode
6009707130380
Department
Music
Released
6 Feb 2017
Artist
Francois Van Coke
Content Source
South African
Format
Audio CD
Genre
Pop
Label
Coleske Artists
Tracks
  1. Mensdom 2:59
  2. My Hart 3:35
  3. Beter Mens 3:31
  4. Weet Jy Wat Ek Bedoel? 2:57
  5. Paradys 2:55
  6. Ek Wens 4:08
  7. Gewaarsku 3:22
  8. Dit Raak Beter (As Ek Ouer Raak) 2:54
  9. Normaal Te Voel 3:08
  10. Die Wêreld Is Mal 3:05
  11. Klein Prys 3:14
Year
2017
Videos
Francois van Coke - Mensdom (Official)
thumbnail
Published 10 months ago by Francois Van Coke
Duration: 03:30
HD
Official Licensed Video
Francois van Coke - Klein Prys (Official)
thumbnail
Published 9 months ago by Francois Van Coke
Duration: 03:32
HD
Official Licensed Video
Supply Source
South Africa