Ruan Josh - Eggo (CD)
Description
Ruan Josh is ‘n 26 jarige sanger, akteur en besigheidsman. Hy neem van skool af deel aan kompetisies en produksies en word in 2007 aangewys as die Beste Byspeler in die ATKV se Nasionale Tienertoneel kompetisie by Aardklop toe hy deel gevorm het van Hoërskool Die Wilgers se stuk Reis, Vleis en Gebakte klippe.
Ruan het al regoor die land opgetree in konserte soos Afrikaans is Groot (2013) en Gospel Skouspel in Kaapstad (2013). Ruan was ook te sien in die verhoogproduksie Droomkind – Die storie van Josef.
Ruan help ook skryf aan die volgende Juanita du Plessis liedjie: Kaalvoetkind – Jy voltooi my Ruan was deel van die Afrikaans is Groot (2014 & 2015) produksie in Pretoria sowel as Kaapstad (2014 &
2016) as ‘n agtergrondstem. Asook Innibos Hoofverhoog (2015 & 2016) Ruan Josh se debuut album word in 2016 vrygestel.
Product Details
- Barcode
- 6009802218389
- Department
- Music
- Released
- 10 Mar 2017
- Artist
- Ruan Josh
- Format
- Audio CD
- Genre
- Afrikaans
- Tracks
- Toevallig
- Eggo’s
- Nes ek is
- Liefde is liefde
- Ons is jonk (Duet met Franja du Plessis)
- Maan en die sterre
- Ek skuld jou ’n dans (Duet met Franja du Plessis)
- Boer maak ’n plan
- Wees my een
- Never let go
- Bridge over troubled waters
- Gisteraand
- Daar waar jy moet wees
- Supply Source
- South Africa