Fokofpolisiekar - Selfmedikasie (CD)

In Stock
Price
104
(5 user ratings)
3 reviews received. View
Visit the Raru 2017 Christmas Shop Details...

Product Details

Barcode
6009707131202
Department
Music
Released
4 Oct 2017
Artist
Fokofpolisiekar
Format
Audio CD
Genre
Rock
Tracks
  1. Dis In My Bloed, Baby
  2. Parkiebank, Herfs 2017
  3. Afgesonder
  4. Ek Glo in die Son
  5. Selfoontoring Van Babel
  6. Ek is Cool (Ons is Fukt-Up)
  7. Wat Is Hierdie Liedjie se Naam?
  8. Belowe jou, Belowe my
  9. Selfmedikasie
  10. B2CY
  11. Komma
  12. FLVJ
  13. Lied Van Die Slang
Supply Source
South Africa

Customer Reviews

Ordentlik

Reviewed by on

Die album is nie te rof en loud sodat dit nie deur almal geluister kan word.

Rockin'!

Reviewed by on

Good stuff. Will take a few more listens to fully appreciate it as a whole. Not as 'loud' as I thought/hoped it would be, but at least the more mellow tunes didn't bore me.

- Good buy and Recommended!

Kwaai album

Reviewed by on

Thanks aan Raru wat die album so vinnig geship het. Dis 'n baie goeie album van Fokof. Ek het hoƫ verwagtinge gehad, en is nie teleur gestel nie. Dit vat 'n luister of drie om aan die album gewoond te raak. Die songs rock. Dis nie so intens soos die vorige Fokof albums nie, maar wat verwag jy, die manne is ouer en wyser, en kan nie dieselfde goed oor en oor speel nie. Ek love die hele album ,ek dink nie daar is 'n bad of vervelige song nie. Kwaai man! Kan nie wag vir die live shows nie. Dis in ons bloed, baby!!