Various Artists - Afrikaans Is Groot Vol 10 (CD)
Description
Afrikaans is Groot word 10 jaar oud vanjaar. Tien jaar van fantastiese kunstenaars, briljante liedjies en ’n platform wat afrikaans vir altyd hoog sal hou. Met dit bring ons die tiende volume van hierdie gunsteling samestelling voort, weereens met baanbreker eksklusiewe liedjies soos: Bobby van Jaarsveld - ‘Net ’n man’, Tarryn Lamb - ‘Mal oor jou’ en Touch of Class se ‘Val op jou kniee’. Asook van die jaar se grootste liedjies soos: Elvis Blue - ‘Die brug’, Steve Hofmeyr & Riana Nel - ’Skree’, Snotkop - ‘Cool soos Koos Kombuis’, Ricus Nel se ‘Hardekole’ en nog vele meer.
Product Details
- Barcode
- 6009707131288
- Department
- Music
- Released
- 13 Oct 2017
- Artist
- Various Artists
- Format
- Audio CD
- Genre
- Afrikaans
- Number of Discs
- 2
- Tracks
Disc 1:
- Val op Jou Knieë Touch Of Class
- Afgrond Jay & Tarryn Lamb
- Skree Steve Hofmeyr & Riana Nel
- Net 'n Man Bobby van Jaarsveld
- Da Vat Hy Jay En Lianie
- Kaalvoet Sokkie Kurt Darren
- Trots Afrikaans Jay
- Oom Faan Se Plaas Refentse
- Ek is Verlief Monique Steyn
- Die Eerste Keer Arno Jordaan
- Jy Slaan Die Wind In My Seile 4Werke
- Jy Is Te Dierbaar Tarryn Lamb
- Die Wêreld Binne My Joshua Na Die Reën
- Kinders Van Die Wind Coleske
- Die Brug Elvis Blue
- Agter Elke Man Gerhard Steyn
- Blou Laurika Rauch Met Loki Rothman
- Skouers Riana Nel
Disc 2:
- Vir Liefde Jay En Lianie
- Vurebrand Monique Steyn
- Ek Wil Net Jou Hand Vashou Ampie Du Preez
- Ridder Joe Foster
- Beter helfde / Storieman Bobby van Jaarsveld
- Ek Wil Lewe Ruan Josh Feat. Franja Du Plessis
- Nooit Alleen Gerhard Steyn
- Soen En Vergeet Willem Botha
- Op 'n Treinspoor Riana Nel
- Vir Jou Karen Zoid
- Bietjie Hoop Die Heuwels Fantasties
- Sit vas op Jou Loki Rothman Feat. Riana Nel
- Stille Waters Elvis Blue
- Ek Steek My Hand Op Touch Of Class
- Daai Liedjie Vernon Barnard
- Soen Die Reën Jak De Priester Met Steve Hofmeyr
- Hoeveel Ek Van Jou Hou Laurika Rauch
- Year
- 2017
- Supply Source
- South Africa
Customer Reviews
False informasie
Marike R on
Reviewed byTarryn Lamb se 'Mal oor jou" is nie op die cd soos genoteer in die beskrywing nie
Afrikaans rock
Mario D on
Reviewed byDie beste CD met talle afrikaans gunstelinge.