Various Artists - Krone 5 Live (DVD)
Description
Die saamsing- JOL van die jaar is hier met ‘n splinternuwe vrystelling; die KRONE 5 LIVE DVD! Hierdie DVD is opgeneem by SUN Arena in Pretoria, en tussen 3 uitverkoopte konserte en 24000 toeskouers, was dit weereens ‘n reuse sukses. Krone 5 is gelaai met meer as 90 van die grootste saamsing-treffers van ons tyd, soos vertolk deur ons land se top kunstenaars. Hierdie is dan ook die vyfde uitreiking in die uiters gewilde reeks, wat deel vorm van SA se grootste lewendige saamsing-konsert!
Treffers in Afrikaans en Engels, word in “medley” formaat gesing deur kunstenaars soos Elandré, Refentse, Snotkop, Juanita du Plessis, Jo Black, Robbie Wessels, Kurt Darren, Andriëtte, Manie Jackson, Ricus Nel, Adam Tas, en Brendan Peyper om ‘n paar van die vele te noem. Hierdie versameling gaan jou vir ure laat saamsing, so warm die stembande op en bekroon jou treffers saam met jou gusteling kunstenaars.
Product Details
- Barcode
- 6007124855503
- Department
- Music
- Released
- 5 Nov 2018
- Artist
- Various Artists
- Format
- DVD
- Genre
- Afrikaans
- Region
- Region 2
- Tracks
- The Greatest Show Elandré / Nicholis Louw / Liezel Pieters
[Krone 5 Opening Medley:]
- Black or White
- Rock This Party (Everybody Dance Now)
- Voulez Vous
- When Love Takes Over
- Ugly Heart
- Move Like Jagger
[Naweek Sokkie Medley:]
- Rooi Rok Bokkie
- My Hart Is Aan Die Brand
- Is Jy Bang?
- Se Net Ja
- Timbuktu
- Met Ander Woorde
- Bly By My
- Naweeklyfie
[Boogie Medley:]
- I Will Survive
- We Are Family
- Hot Stuff
- Tragedy
- Blame It On The Boogie
[More Than Words Medley:]
- More Than Words
- Vincent (Starry Starry Night)
- Say Something
- Perfect
- To Be With You
[Robbie Medley:]
- Asseblief My Lief
- Hou Vas Jou Matras
- Mphe Di Honor
[Nostalgiese Afrikaanse Medley:]
- Sien Jou Weer
- Haai Cassanova
- Silver De Lange
- Ballade Vir 'n Enkeling
- Nicolene
- Ruiter Van Die Windjie
- Do You Speak English
[Jo Black Treffer Medley:]
- Die Vrou Wat Ek Liefhet
- Skepe
[Geronimo Medley:]
- I Lived
- Home
- Castle On The Hill
- Hold Back The River
- Geronimo
[Call Me Medley:]
- What About Us
- When The Heartache Is Over
- Sweet Dreams
- Call Me Maybe
- Hot 'n Cold
[30 Jaar van Select Musiek Medley:]
- Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
- My Hele Hart
- Die Hemel Weet
- Hardekole
- Cool Soos Koos Kombuis
- Sewe Oseane
- Ek Wil My Baby Hê Vanaand
- Jessica
- Leeuloop
- Kaptein
- Jy's 'n Legend
[Anything for Love Medley:]
- I'd Do Anything For Love
- Music Was My First Love
- Barcelona
- I'd Do Anything For Love
[Sha Na Na Medley:]
- Stand By Me
- Marvin Gaye
- Blue Moon
- The Longest Time
- That'll Be The Day
- Green Door
[Kaalvoetkinners Krone 5 Medley:]
- Kaalvoetkind
- Toevallig
- Stad Van Verlange
- Meer As Net 'n Melodie
[Anneli Van Rooyen Treffer Medley:]
- Aan Die Einde Van Die Reënboog
- Ek Lewe
- Neem My Op My Vlerke
- Seemeeu
- Ek Glo
- Hallelujah
[We Are the World Medley:]
- We Are The World
- Heal The World
[Krone 5 Finale Medley:]
- Ek Wil Lewe
- Die Lyn
- Vuil Vanderbijl
- Boesmanland
- Nog Net Een Keer
- Vir Ewig Jonk
- Marilyn Monroe
- Klim Jou Everest
- Bring Die Hoop Weer Terug
- Macarena Mambo
- Gaan Groot
- Sous
- Laat Die Dansvloer Brand
- Year
- 2018
- Supply Source
- South Africa