Lollos - Boem Boem Ons Gaan Groen (DVD)

Out of Stock
Price
81
No reviews yet.
Raru Books Poll - Two Book Bundles up for Grabs Details...

Description

Lollos, Minki Burger, Alta Joubert en Disco leer die maatjies om die aarde mooi op te pas, nie rommel te strooi nie en water en elektrisiteit te bespaar. Dit natuurlik als gedurende vrolike liedjies waar almal te lekker saam kan dans.
Daar is negentien snitte op die DVD en soos met Lollos 1 en 2 is daar pragtige en kleurvolle animasie-agtergronde. Elke liedjie het ook heerlike danspassies en oud en jonk sal beslis nie kan stil sit gedurende die DVD nie!
Gedurende Lollos 3 kom kuier daar twee gaskunstenaars: Robbie Wessels sing Skoert Vlieg! en hy maak seker alle irriterende goggas vat sommer vinnig die pad. Die liedjie gaan n treffer wees met n lekker tong in die kies verwysing na die Leeuloop!
Nianell sing die pragtigste wiegelied, Mamma's lief vir jou, en haar drieling wat saamspeel gedurende die video maak dit ekstra spesiaal.
Nog liedjies waarna onder andere uitgesien kan word is Liewe Lettie, Boem Boem: ons gaan Groen, Trap Trap Trap en Die aarde kry warm.

Product Details

Barcode
6005298032324
Department
Music
Released
1 Oct 2011
Artist
Lollos
Content Source
South African
Format
DVD
Genre
Afrikaans
Label
Lollos
Tracks
  1. Lollos Skoffel
  2. Muisvriend
  3. Die Mooiste Plek
  4. Morsjors
  5. Skoert Vlieg!
  6. Liewe Lettie
  7. Maak Sin Om Te Herwin
  8. Die 3 Dromme
  9. Boem Boem, Ons Gaan Groen
  10. Wurmplasie
  11. Trap Trap Trap
  12. Suurstof
  13. Osoonlaag Rap
  14. Kyk Hoedat Die Voƫltjies Vlieg
  15. Ons Planeet
  16. Die Aarde Kry Warm
  17. Lalabaai-Baai
  18. Mamma's Lief Vir Jou
  19. Lollos Bokopskop
Supply Source
South Africa