Alta Joubert / Minki Burger - Lollos 4- Oe La La Suid-Afrika (DVD)

Dispatched in 25 to 35 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
81
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Lettie kom kuier vir die eerste keer, al die pad van Lalaland op aarde! Lollos, Minki, Alta & Disco neem haar op n kleurvolle, vrolike en opwindende reis deur Suid-Afrika. Gedurende die toer kyk die 2011 SAMA-wenners na al die dinge in Suid-Afrika waaroor ons gaande is: Hulle kuier in onder andere in Mpumalanga en die Wildtuin met Safarityd, die pragtige heuwels van die Oos-Kaap met Wishy Washy, die Waterfront in Kaapstad gedurende Lief vir Lees en Johannesburg met Jozi (Disco Jive). Lettie verskyn selfs in n rooi bikini op Durban se strand tydens Die Honger Haai. Die gaskunstenaar gedurende Dis my land is Heinz Winckler en hy, sy seun, Lian en die Lollos span dans omtrent dwarsdeur ons mooie land op die lekker liedjie. (https://www.youtube.com/watch?v=BFLOITj8pxA ) Rooies kuier saam in Limpopo as Die Seekoei en hulle danspassies sal beslis almal aan die beweeg kry! Daar is 18 snitte op die DVD met ongelooflike animasie wat die DVD uiters uniek maak. Die kleinspan (en hul ouers!) sal heerlik saamdans maar natuurlik ook meer leer oor ons wonderlike land, Suid-Afrika!

Product Details

Barcode
6005298033338
Department
Music
Released
26 Oct 2012
Artist
Alta Joubert / Minki Burger
Content Source
South African
Format
DVD
Genre
Afrikaans
Label
Lollos
Tracks
  1. Lollos 4 Temaliedjie
  2. Oe La La Lettie!
  3. Klim Op Die Wa
  4. Die Honger Haai
  5. Safarityd
  6. Seerowers!
  7. Die Seekoei (Met Rooies)
  8. Tande Borsel
  9. Muisvriend In Kimberley
  10. Hasie/Eendjies/Paddatjie
  11. Jozi (Disco Jive)
  12. Lief Vir Lees
  13. Dis Myne
  14. Die Vlag
  15. Wishy Washy
  16. Madiba Melodie
  17. Dis My Land (Met Heinz Winckler)
  18. Slaap Nou Soet
Supply Source
South Africa